Santa Gertrudis Suid-AfrikaNoord Santa Klub - Pryse behaal 16 September 2011 |
| TUISBLAD | KLUBLEDE | DIE RAS | VEILING | KALENDER | KONTAK ONS | DIERE TE KOOP |
| Baie dankie vir u teenwoordigheid en belangstelling tydens ons 2011 Noord Santa Klub - Produksieveiling wat plaasgevind het op Vrydag, 16 September 2011 te Bela-Bela ---oOo--- Kliek hier vir ons VEILINGSKATALOGUS FOTO'S van VEILINGSDIERE ondertoe op diè blad Ondersteuners by ons 2011 Produksieveiling |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 1, WS0907, Verkoop vir R6 300 Eienaar: Wally Smith |
Lot 2, VB0954, Verkoop vir R8 500 Eienaar: John Schmidt |
![]() Lot 3, HN0933, Verkoop vir R10 500 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Skou Vers 2010 Oop Vers |
![]() Lot 4, LC0917, Verkoop vir R7 250 Eienaar: Leon de Lange |
![]() Lot 5, PZ0904, Verkoop vir R17 500 Eienaar: Naude Pienaar Dragtig van PZ0791 (Sien Lot 31) |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 6, WS0942, Verkoop vir R10 500 Eienaar: Wally Smith |
Lot 7, VB0959, Verkoop vir R11 500 Eienaar: John Schmidt |
![]() Lot 8, HN0992, Nie Verkoop Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Oop Vers, Dogter van XY0210 |
![]() Lot 9, LC0935, Verkoop vir R8 250 Eienaar: Leon de Lange |
![]() Lot 10, PZ0910, Verkoop vir R17 500 Eienaar: Naude Pienaar Dragtig van PZ0791 (Sien Lot 31) |
Lot 11, VB0969, Verkoop vir R9 000 Eienaar: John Schmidt |
![]() Lot 12, HN09101, Verkoop vir R7 250 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Oop Vers |
![]() Lot 13, LC0939, Verkoop vir R9 500 Eienaar: Leon de Lange |
![]() Lot 14, HN1001, Nie Verkoop Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Oop Vers |
![]() Lot 15, LC0942, Verkoop vir R9 750 Eienaar: Leon de Lange |
![]() Lot 16, HN1019, Verkoop vir R7 250 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Oop Vers |
![]() Lot 17, LC0943, Verkoop vir R10 250 Eienaar: Leon de Lange |
![]() Lot 18, HN1015, Verkoop vir R7 750 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 19, WS0905, Verkoop vir R10 250 Eienaar: Wally Smith Hulpstamboek B |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 20, WS0904, Verkoop vir R11 500 Eienaar: Wally smith Hulpstamboek A |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 21, WS0828, Verkoop vir R22 000 Eienaar: Wally Smith |
![]() Lot 22, RB0852, Nie Verkoop Eienaar: Ronnie Brink Sterk mediumraam bul met baie diepte en balans. Toon goeie groei-eienskappe en kan ook gebruik word op verse. (Het saadaandeel uitgehou.) |
![]() Lot 23, HN0825, Verkoop vir R35 000 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Skou Bul. Gebruik op verse. |
![]() Lot 24, LC0818, Verkoop vir R32 000 Eienaar: Leon de Lange 'n Goed gebalanseerde bul. |
![]() Lot 25, PZ0615, Nie Verkoop Eienaar: Naude Pienaar Potensiële stoetbul. Bul met goeie skede en agterkwart |
![]() Lot 26, JM0911, Verkoop vir R26 000 Eienaar: Jaap Marè Bul met goeie Fase D syfers. |
![]() Foto nie beskikbaar Lot 27, WS0812, Verkoop vir R28 000 Eienaar: Wally Smith |
![]() Lot 28, RB0844, Verkoop vir R30 000 Eienaar: Ronnie Brink Besonderse lengte van hierdie bul is opvallend. Bul kan aanbeveel word vir gebruik op verse. Het goed presteer in skouklasse. |
![]() Lot 29, HN0465, Nie Verkoop Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Skou Bul. Kuddevaar in 6de plek SA Nasionale Kampioenskappe 2010. |
Lot 30, LC0826, Verkoop vir R21 000 Eienaar: Leon de Lange Goeie teelwaardes. Ma het al verskeie bulle geteel. |
![]() Lot 31, PZ0791, Verkoop vir R100 000 Eienaar: Naude Pienaar Potensiële Stoetbul. Poena Bul met baie kwaliteite. |
![]() Lot 32, HN0850, Verkoop vir R22 000 Eienaars: Dr H Nel & Louise Paterson Kommersiële Bul. |
Lot 33, LC0841, Verkoop vir R29 000 Eienaar: Leon de Lange Die Bul vir speenkalwers. |
![]() Lot 34, LC0831, Verkoop vir R20 000 Eienaar: Leon de Lange Teelwaardes en goeie groei. |
![]() Lot 35, LC0830, Verkoop vir R26 000 Eienaar: Leon de Lange Sterk, geharde bul. |
| Terug na Bo |