Santa Gertrudis Suid-AfrikaLe Santa Stoet - Stefan van As - Brits |
| TUISBLAD | KLUBLEDE | DIE RAS | VEILING | KALENDER | DIERE TE KOOP | SKOU UITSLAE |
![]() Waar om ons te kry: Plaas KLIPKOP 411, JQ, in die SANDDRIFT area, 20 km Noord van BRITS. GPS Koordinate: S 25 29.548 E 027 40.827 |
![]() |
![]() |
Le Santa StoetEk het die kudde in September 2006 oorgeneem en geregistreer in die naam van Syferkuil Investment Holdings, waarvan ek die Besturende Direkteur is. Die hoofstroom besisgheid van die maatskappy is in die Krokodil leerbedryf. (Sien die webblad http://www.lecroc.co.za) Sedert 2006 het ek vroulike diere by Noord Santa Klublede aangekoop, onder andere van JC Schmidt, WH Smith en Hennie Nel. My Stoetbul is van DT van Rensburg bekom. Ek boer buite Brits aan die oewer van die Krokodilrivier op die plaas Syferkuil, 411 Klipkop, Sanddrift, waar ek ook die Krokodil teelplaas en -leerlooiery bedryf. |
| Terug na Bo |